Onlangs geplaas
Gebed Psalm 19
Here, saam met almal wat U dien,bid ons vandag uit Psalm negentien: O God, die hemel getuig van U magdie uitspansel van U hande se krag.Soos een dag die berig vir die volgende gee,so deel die een nag die volgende … Read More
Gebed Efesiërs 3: 14-21
Ek wil knielend in gebed voor U kom staanvir die gemeenskap van gelowiges wat deur U bestaan,Ek bid dat U deur U Geesdie innerlike krag in hulle sal wees (Ef 3:14-16) Laat Christus, deur hulle geloofin hulle woon, soos beloof.Gee … Read More
Gebed uit Efesiërs 1: 15-23
O God, van ons Here Jesus Christusdankie vir my vriende se geloof in die Here Jesusen van hulle liefde vir al die gelowigesen daarom is dat wat in my gebed is: Ek bid dat U, aan wie die heerlikheid toekom,deur … Read More
Memorize John 8 verse 31 and 32
If you want to learn more about John 8, follow the link to the video: Bundle R, John 8
Gebed uit Kolossense 1:3-4, 9-14
Ek wil U o God, die Vader loofwant ek het gehoor van my vriende se geloof. (Kol 1:3-4)Daarom sal my gebede na U onophoudend weesdat U hulle al die wysheid en insig sal gee, deur U Gees. (Kol 1:9) Here … Read More