Site icon Tot U eer

My oggend gebed

Dinge voel heeltemal uit beheer,
maar tog wys U dat U regeer.
Paniek en angs wil my binnedring,
maar vroeg oggend bly die voëltjies sing.
Alles wat ek alweer so self probeer
sit ek vanoggend voor U voete neer…

Exit mobile version