Sewe keer “Ek is”

Ek is die brood,
waaraan jy jou kan versadig.
Ek is die Lig,
wees nie meer vir donker bang.
Ek is die ingang,
soek nie ander oplossings verder.
Ek is die Herder,
jy hoef nie meer vir gevaar te bewe
Ek is die opstanding en lewe:
Die dood is oorwin, dit is ‘n feit.
Ek is die Weg en Waarheid,
moenie dat ander paaie jou lok.
Ek is die Wingerdstok,
En bring liefdesvrugte voort!