Die profeet Sagaria se gesigte oor die toekomstige oordeel.

Sagaria se sesde gesig (Sag 5:1-4).
‘n Reuse boekrol het in die lug gesweef:
Vervloeking waarvoor die dief moet beef.

Sagaria se sewende gesig (Sag 5:5-11).
‘n Mandjie met lood toegehou:
Binne in sit die goddelose vrou!
Twee vroue kom aangesweef,
dié mandjie moet in Sinar leef.

Sagaria se agste gesig (Sag 6:1-8).
Vier strydwaens het uit die berge gekom.
Hulle kruis die aarde in vier rigtings om.

Die perde en die wa,
bring oordeel en gekla.

Die wat hierdie lees,
weet Hy bring Sy Gees.


Posted

in

by

Tags:

Comments

Leave a Reply