Blydskap en vrede wat alle verstand te bowe gaan (Fil 4)

Wees altyd bly,
ja, bly in die Heer.
Die Here is naby.
Bid wat jy begeer.
Wees nie besorg,
smeek by jou Borg. (Fil 4:4-6)

Die vrede van God wat verstand te bowe gaan,
sal oor jou hart en gedagtes wag bly staan. (Fil 4:7)

Alles wat waar is,
alles wat edel is,
alles wat mooi is,
alles wat prysbaar is,
dit is wat in jou gedagtes moet wees.
God is by jou met sy Vredesgees. (Fil 4:8).

Leave a Reply

Discover more from Tot U eer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading