Site icon Tot U eer

Wêreld beskouing lesings: Johannes Aucamp Februarie 2025

Johannes Aucamp het sy ervaring van die afgelope 15 jaar in Afrika met ons kom deel. Ons het op die ingewing van die oomblik dit opgeneem, so verskoon die kwaliteit van die videos en klank, maar die inhoud is wonderlik!

Laai die handleiding wat gebruik is af in PDF:

Exit mobile version