Tree I van Z: Rigters: God se hand in sonde siklusse

Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 9 van 26 treĆ« deur die Bybel gegee het. Die video is 58 minute en ongeveer 385 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar jy die resolusie minder of meer kan maak sodat jy die data gebruik kan afspeel teenoor die kwaliteit wat jy wil sien op die skerm.

Tree-9-van-26