TotUeer het die voorreg om baie nou saam met Topia (Teologiese opleiding vir predikante in Afrika) te werk.
Hier is hulle web adres vir meer inligting: https://www.topia.org.za/
Video: Wie sal ek stuur? ‘n Boodskap vir individue.
Video: Wie sal ek stuur? ‘n Boodskap vir gemeentes.
Video: Topia: Wie is ons?
Preke van Johannes: 2 Petrus reeks
Video reeks: Strome lewende water sal uit jou binneste vloei