Tag: Job


  • O God, gee ons soveel kennis van U wetdat selfs al kry ons soos Job swaar,mense van ons sal kan verklaar:Hierdie is ‘n man wat wysheid het. Laat U Gees ons binneste dwingom oor U weldade te singSoos nuwe leersakke van wynlaat my oopbars en U lig laat skyn. Ons bid vir die in Job…

    Continue Reading


  • O God, gee ons soveel kennis van U wetdat selfs al kry ons soos Job swaar,mense van ons sal kan verklaar:Hierdie is ‘n man wat wysheid het. Laat U Gees ons binneste dwingom oor U weldade te singSoos nuwe leersakke van wynlaat my oopbars en U lig laat skyn. Ons bid vir die in Job…

    Continue Reading


  • ‘n Storm het losgebreeken God het daaruit gespreek (Job 38:1)Wie is dat wat my raadsbesluitsonder enige kennis probeer stuit? (Job 38:2, 1953)Maak jou reg om te stry:Ek sal vra, antwoord jy My. (Job 38:3) Ek het die aarde se fondament gelêWaar was jy toe? Kan jy sê?Waarop is sy voetstukke neergesit?Wie het hom aanmekaargesit?Dié oggend…

    Continue Reading


  • Job oorsig

    Job oorsig

    God Het jy my dienaar Job gesien? 1:8 Daar is niemand wat my só opreg dien. Satan U beskerm hom en maak hom ryk Hy sal U vervloek as dit van hom wyk. 1:11 Job Die Here het gegee en neem toe weer Prys die naam van die enigste Heer! 1:21 Job se vrou Al…

    Continue Reading


  • Die krokodil

    God:Het jy my dienaar Job raak gesien? (Job 1:8)Daar is niemand wat my só opreg dien.Satan:U beskerm hom en maak hom rykHy sal U vervloek as dit van hom wyk. (Job 1:11) Job en sy vriende het pratend gesoekna die oorsaak uit elke moontlike hoek. (Job 3-37)Daarna het God uit die stormwindbegin praat met Job,…

    Continue Reading


  • My beste jare is verby,toe was God nog by my.Ek het oral voorspoed geniet,dikmelk en olie is op my uitgegiet. (Job 29:1-6) Daardie tyd het ek na die stadspoort gegaanen jongmanne het in respek opsy gestaan.Ou manne het eerbiedig opgestaan,die vernames se stilte het eer beaam. (Job 29:7-10) Ek het roepende armes gered,weeskinders gehelp met…

    Continue Reading


  • Bildad, het jou gepraat my nou gebaat?Met wie se hulp het jy nou gepraat? (Job 26:1-4)Al voel dit of God net fluister,sal ek eerder na Hom luister: Die hemel het God oor die leë ruimte gesprei.Die aarde laat hang waar niks is nie – dit doen Hy!Hy maak water in wolke bymekaar.Hulle skeur nie oop…

    Continue Reading


  • As ek maar geweet het waar om God te vindsou ek na sy woonplek toe gaan as kinden my saak vir Hom vertel, my pleidooie aan Hom stel. (Job 23:1-4)As ek my onskuld by Hom afsmeek,sal my Regter my mos vryspreek? (Job 23:5-7) Maar ek is moedeloos – Ek kry Hom nie oos.Al soek ek…

    Continue Reading


  • Job:Luister na my en gee vir my omKyk na my en staan verstom.Waarom mag ek nie my ongeduld betoon –Ek kla by God sonder om Hom te verloon? (Job 21:1-5) Die goddeloses se lewensbestaan:Waarom word hulle ryk en vernaam?Vrede, voorspoed en vrugbaarheid –om God te dien is sinloosheid. (Job 21:6-15) Van hulle bly ek eerder…

    Continue Reading


  • Toe het Job weer gepraat: Dink julle net julle het raad? (Job 12:1-2) Vra eerder die diere om julle te leer,die voëls om te vertel van die Heer.Hulle weet God het alles gemaak,dié wysheid kom soos jy ouer raak. (Job 12:7-12) By God is wysheid en krag, by Hom is raad, insig en mag. (Job…

    Continue Reading