Your cart is currently empty!
-
Debora en Barak
Na Ehud se dood het die Israeliete weer gedoen wat verkeerd is in die oë van die Heer.God het hulle oorgegee in Jabin se mag.Nege honderd strydwaens was Sisera se krag.Twintig jaar het hulle onderdrukkend…
-
Ehud
Toe die Israeliete weer afdwaal,begin die siklus hom herhaal.Eglon het die Palmstad verslaanen die volk word sy onderdaan. (Rig 3:12-14) In nood het gebede weer opgeskieten God stuur Ehud die Benjaminiet.Hy was sterker in sy…
-
Otniël
Die Here het van die nasies met rus gelaatsodat die volk in oorlogservaring kon baat.Hy wou ook kyk of hul gehoorsaam sou weesin wat sy gebooie en voorskrifte lees. (Rig 3:1-5) Die Israeliete het met…
-
Het jý My opdragte verstaan?
Here, wie moet eerste gaan veg?Juda is eerste – maak julle reg.Ek gee die land in jou magen so wen Israel die eerste slag. (Rig 1:1-4) Hulle het Adoni-Besek se duime en tone afgesny.“Ek het…
-
Rigters oorsig
Die boek is soos volg verdeel:Finale oorwinning was ‘n miete.Kompromie: Leef met Kanaäniete.Konflik: Oorlog met Kanaäniete.Gevolg: Leef soos Kanaäniete.Ja, moenie met sonde speel! Finale oorwinning was ‘n miete:Israel is wel die beloofde land in,maar al…
-
Paasfees (Saterdag)
Op die Saterdaghet Satan gewag:Jesus is die graf inhet ek oorwin? Die gesig van die boekrol is met my gedeel:Beide kant vol geskryf en met sewe seëls verseël.Ek het bitterlik gehuil en baie hartseer geraak,want…