Rigters

with No Comments

Die boek is soos volg verdeel: Finale oorwinning was ‘n miete. Kompromie: Leef met Kanaäniete. Konflik: Oorlog met Kanaäniete. Gevolg: Leef soos Kanaäniete. Ja, moenie met sonde speel! Finale oorwinning was ‘n miete: Israel is wel die beloofde land in, … Read More

Reg in eie oë

with No Comments

Miga se ma het haar silwer gesoek en die man wat dit gesteel het vervloek. Toe Miga, haar seun, sy sonde teen haar bely, het sy die silwer aan die Here gewy. (Rig 18:1-3) Maar hulle het die ware God … Read More

Simson se troue

with No Comments

“Ek gaan met ‘n Filistynse meisie trou.” “Kry eerder onder jou eie volk ‘n vrou?” Sy ouers het nie besef alles kom van die Here af. Hy wou ‘n geleentheid skep om die Filistyne te straf. (Rig 14:1-4) Met die … Read More

Simson se geboorte

with No Comments

Die Israeliete het nog ‘n keer gedoen wat verkeerd is in die oë van die Heer. Hy het hulle oorgegee in Filistynse mag maar ook in dié verhaal wys God Sy krag… (Rig 13:1) Manoag se vrou het in kinderloosheid … Read More

1 2 3 4 5 6 7 8 9