ALGEMENE GEDIGTE

Die Dokters voorskrif
Met trane in ons oê na ons kuiertjie by tannie Nicie wat ons kinders opgepas het toe hulle klein was: Alzheimers
Bemoediging vir ‘n alleen ma Arendsvlerke
Ek het eendag ‘n man in Spar die Gaviscon sien koop… Gaviscon?
Ek het hierdie bemoediging geskryf tydnes ‘n projek in Nigerië
Handdoekie
Towel of love

Vir ‘n stukkende vriendin Vir jou seer

Verruil die leuen vir die Seun!

Van ‘n skaakspel by ‘n verjaarsdag vertel

Ek wag vir krag

KANKER…

Die gedig is oorpronklik geskryf toe my swaer Martin so swaar gekry het met die kanker, maar ek dink ook hier in besonder aan Ma Pep en my vriend Gys…
Kanker

Gestimuleer deur getuienus van iemand wat deur kanker worstel: ‘n Seer, maar seker siklus

Ek het hierdie gediggie geskryf to Elizna ‘n fonndsinsameling gedoen het vir haar studente vriendin wat brein kanker gekry het
Share God’s love with a buff

Nog ‘n vriendin se pad: Stamseloorplanting

DOOD…
Anette was my heel eerste sekretaresse en is onverwags oordele jare nadat sy jare lank ‘n getroue planner by Clover was
Annette is weg
‘n Gebed oor Annette

By die afsterwe van jarelange vriende se ma: ‘n Psalm van Dawid, gesing deur Cecile

Matthew het ses jaar oud geword, maar kon nooit loop of praat nie. In die middel van die nag het ons die boodskap gekry dat Matthew oorlede is.  Ek het gevoel om vir Elva en Alwyn ‘n boodskappie te stuur. Toe ek begin tik op my selfoon, het die woorde vanself begin vloei. Die Heilige Gees het net oorgeneem… Matthew
Ek het hierdie gedig geskryf toe ‘n wonderlike trauma ambulans man selfmoord pleeg Eerstelyn pyn
Ek het hierdie gedig vir Wynand geskryf toe sy pa oorlede is Pa Faan

Monsters

Hoor Ethan se koor

Gedigte in die COVID TYD

Sewe tot sewe
Die Covid golwe
Jy moet gaan
Vier uur
Krag vir vandag
Soveel te meer

My woorde min

My Covid lied

Kyk deur die kruis (geskryf deur Elsabé)

Toe ek nog in die korporatiewe wêreld geworstel het met die waarde sisteme in die werksplek
Werk waar is jou perk?
In die tye toe ek in die selfoon industrie logistieke dienste gegee het en dinge maar baie onseker was.
Bou en vertrou
‘n Nuwe strategie
Dag sewe
Lewenskuns
Meer en meer
Rus

‘n Droom, ‘n teks en ‘n toepassing

Ek het hierdie droom gehad:
Jou tuin in die woestyn
Water
Agterstevoor
Arendsvlerke
Alles of niks
Balonne
Na Marno die Comrades gedoen het:
Comrades
Die boodskap
Die laaste dans
Die een vakansie op Sesame, Nietverdiend was daar besonder baie miskruiers:
Die miskruier
Baie herinneringe is weer wakker gemaak met ‘n kuier op Jakkalsdraai ‘n paar jaar na my pa die plasie verkoop het.
Selfs die vinke het my laat dink
Evangeliseer

Metamorfose

Hoor die voëltjie koor

En tog… so, jy moet!
Gebed vir Topia
My juk is sag
My oggend gebed
Offer Hande
Oppad na die finale uur
Sien en verdien
Siende blind
Alweer…
Na die 2019 wen:
Wêreldbeker, die hoop is seker
Gedurende ‘n tyd van gebed oor besluite:
Links of regs
Aan God die eer
‘n Dankgebed
Meer oor TotUeer