Gedigte

  • Covid (6)
  • Gedigte (449)
  • Kanker (5)
  • Memorise verses (19)

Hier is 26 bundels vol gedigte wat feitlik almal berymings van Bybel gedeeltes is. Die Bybelteks word aangedui by elke gedig – die beste manier is om die gedeelte eers in die Bybel deur te lees en dan die gedig as opsomming te gebruik.

Hierdie blog het aanvanklik begin as uitsluitlik gedigte.  Gedurende die Covid-19 inperkings het die behoefte ontstaan om videos te maak. Daar is nou videos oor die boeke Johannes, I Petrus en Jesaja.

Bundel A

DIE BEGIN

Genesis 1-50

Bundel B

WOESTYNTOG VERHALE

Eksodus, Numeri, Deuteronomium

Bundel C

DIE WETSGEDEELTES

Eks 20-45, Lev, Deut 5

Bundel D

DIE INNAME VAN DIE LAND

Josua