Gebed: Numeri 6:24-26

with No Comments

Die Here sal julle seën
en julle beskerming verleen;
die Here sal tot julle redding verskyn
en Sy genade sal by julle syn;
die Here sal julle gebede verhoor
en vrede gee wat julle nooit sal verloor!

Amen

Leave a Reply