MEER OOR TOTUEER

Ek het my laat lei deur die Gees,
oor wat in hierdie bundel moet wees.
Ek skrywe die bundel met ‘n rede,
Ja, dít is my opregte bede:

Laat dit oor aan die Heilige Gees,
wat hierdie bundel jou laat lees.
So lei Hý jou nader en nader
aan jou enigste God en Vader.

Ek kan nie die hele Bybel verklaar,
ek tree maar net hier en daar.
Dit wil jou net weer laat soek,
na die antwoorde in die ware Boek.

Leave a Reply

Discover more from Tot U eer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading