Hierdie is 21 video’s wat in die eerste 21 dae van die Covid-19 inperkings gemaak is om deur die 21 hoofstukke van die Johannes Evangelie te werk. Dit was my eerste pogings om video’s te maak, so die klank was aanvanklik ‘n uitdaging en ek het ook verkoue simptome gehad vir die eertse helfte daarvan, maar deur my swakheid wys God se grootheid – dit was vir my baie geloofsverreikend.
Leave a Reply