Tree 1 van 26 deur die Bybel

with No Comments

Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons die eerste van ses en twintig treë deur die Bybel gegee het. Die video is 45 minute en ongeveer 315Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit.

 

Ons volgende sessie is Woensdag 26 Januarie. Die Zoom skakel is: https://us02web.zoom.us/j/85423985369?pwd=dm56bXhrZlpsNE1QcFQ3U2trdS85dz09&from=addon

 

Tree-1-van-26