Tree C van Z deur die Bybel: Verbond

Hier is die opname van die Zoom sessie waarin ons tree 3 van 26 treë deur die Bybel gegee het. Die video is 60 minute en ongeveer 408 Mb groot. Vir die wat die onbeperkte data het nie, het ek die abieding in PDF formaat opgesit. Daar is ook ‘n opsie onder die video waar jy die resolusie minder of meer kan maak sodat jy die data gebruik kan afspeel teenoor die kwaliteit wat jy wil sien op die skerm.

Hier is die PDF van die aanbieding: Verbond

Tree-3-van-26

Leave a Reply

Discover more from Tot U eer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading