Alzheimers
with No Comments

Waar bly julle nou weer? Dié vragie maak nie seer, want sy onthou nie altyd meer. Tannie het die kinders opgepas: Liefde, kos en doeke nooit ‘n las. Tye wat ons goed onthou van hierdie besondere vrou. Waar bly julle … Read More

Werk, waar is jou perk?
with No Comments

  In vandag se gejaagde lewe, wil my moed my amper begewe:   Almal jaag net na groter wins. Koud en hard is nie meer ‘n kuns. Aandele, bonusse en ‘n groter pakket – Net beskore vir die wat reeds … Read More

Matthew
with No Comments

Sy lewe op aarde is nou verby – dae gevul met swaakry en ly. Hy het jul soms tog laat lag, maar onvermydelik hierdie dag… Die Here wil jou ‘n boodskap bring: Waar hy nou is, is hy besig om … Read More

Vir swaakry gebore, maar nie verlore
with No Comments

Job se vriende het hulle klere geskeur en saam met Job in stilte getreur. (Job 2:12-13) Wie sou ooit kon raai dat Satan hul troos sou verdraai… Job: Ag, was die dag van my geboorte tog nie daar – Dan … Read More

Job en Elifas, siklus 1 (Job 3-5)
with No Comments

Lees Job 3-5. Laat die vrae hieronder jou help om die gedeelte te oordink en om jou gebed te rig. 1. Hoe beklemtoon die skrifgedeelte die allesomvattende heerlikheid van God? a. Alhoewel Job sy geboortedag vervloek het, het hy ooit … Read More

Job se rykdom en teenspoed (Job 1-2)
with No Comments

Lees Job 1-2. Laat die vrae hieronder jou help om die gedeelte te oordink en om jou gebed te rig. 1. Hoe beklemtoon die skrifgedeelte die allesomvattende heerlikheid van God? a. Wat was Job se uitkyk oor die eer van … Read More

Het jy My dienaar Job gesien?
with No Comments

Job was vroom, ja, amper volmaak. Hy was opreg besig met God se taak. ‘n Godvresende was hy en het die kwaad vermy. (Job 1:1 1853 en 1983) Hy was met sewe seuns en drie dogters geseën en God het … Read More

Skepper Heer, alle eer
with No Comments

In die begin het net God nog geleef – die hemel en die aarde is geskep deur Hom. (Gen 1:1) Alles het deur Sy Seun tot stand gekom (Joh 1:2) en die Gees het oor die waters gesweef. (Gen 1:2) … Read More

God, die almagtige Skepper (Gen 1:1-2:4)
with No Comments

Bybelstudie Lees Genesis 1:1-2:4. Laat die vrae hieronder jou help om die gedeelte te oordink en om jou gebed te rig. Hoe beklemtoon die skepping die allesomvattende heerlikheid van God? a. Hoe het God geskep (Gen 1:3,6,9,11,14,20,24,26)? b. Waarvan getuig … Read More

‘n Nuwe begin
with No Comments

Oor die afgelope vier jaar het ek op TotUeer (.com en .co.za) amper 500 gedigte en Bybelstudies van elke boek in die Bybel gepost. Sowat ‘n maand gelede het dit alles soos mis voor die son in die spreekwoordelike “cloud” … Read More

1 6 7 8 9