O Here, ek het van U vergeeten gulsig blare van rykdom gevreet.‘n Wurmagtige bestaan,waar alles net oor myself gaan. U gebruik nou ‘n virus om my te stop…Al is ek spartelend besig om daarteen te skop,het U my in ‘n kokon toegeweef,waar ek nou ingeperk moet leef… Ek...