Bou en vertrou
with No Comments

As telekommunikase daal, beteken dit ons gaan faal? Ons besigheid is daarop gebou… Gaan ons voorspoed bly behou? As ons bid, o God, gee ag, want vir U het ons ontsag! Selfs al is dit net u fluister, sal ons … Read More

Bybelstudie, Lesing 02: Otniël en Ehud (Rig 3).
with No Comments

Bybelstudie Lees Rigters 3. Laat die vrae hieronder jou help om die gedeelte te oordink en om jou gebed te rig. Hoe beklemtoon die skrifgedeelte die allesomvattende heerlikheid van God? Otniël beteken “krag van God”. Wat leer ander dele in … Read More

Ehud
with No Comments

Toe die Israeliete weer afdwaal, begin die siklus hom herhaal. Eglon het die Palmstad verslaan en die volk word sy onderdaan. (Rig 3:12-14) In nood het gebede weer opgeskiet en God stuur Ehud die Benjaminiet. Hy was sterker in sy … Read More

Otniël
with No Comments

Die Here het van die nasies met rus gelaat sodat die volk in oorlogservaring kon baat. Hy wou ook kyk of hul gehoorsaam sou wees in wat sy gebooie en voorskrifte lees. (Rig 3:1-5) Die Israeliete het met die ander … Read More

Bybelstudie, Lesing 01: Die siklus (Rig 1-2).
with No Comments

Lees Rigters 1-2. Laat die vrae hieronder jou help om die gedeelte te oordink en om jou gebed te rig. Hoe beklemtoon die skrifgedeelte die allesomvattende heerlikheid van God? Hoe beantwoord God die volk se gebed in Rig 1:1-4? Hoekom … Read More

Het jý My opdragte verstaan?
with No Comments

Here, wie moet eerste gaan veg? Juda is eerste – maak julle reg. Ek gee die land in jou mag en so wen Israel die eerste slag. (Rig 1:1-4) Hulle het Adoni-Besek se duime en tone afgesny. “Ek het dit … Read More

Kanker
with No Comments

Here dit maak my so seer om te sien hoe kanker my geliefdes verteer. Ag Here, gee my raad: Ek weet nie hoe om met hulle te praat… Ag Here, die gesinne lyk so broos. Hoe kan mens hulle troos? … Read More

1 5 6 7 8 9