Bybelstudie: Bundel 18, Lesing 02, Job 3-5
with No Comments

Lees Job 3-5. Laat die vrae hieronder jou help om die gedeelte te oordink en om jou gebed te rig. Hoe beklemtoon die skrifgedeelte die allesomvattende heerlikheid van God? Alhoewel Job sy geboortedag vervloek het, het hy ooit God vervloek? … Read More

Gideon
with No Comments

Die Israeliete het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Heer Weer moes hulle die les met onderdrukking leer: Hulle moes langs bergstroompies in grotte bly en het niks van hul lande se opbrengs gekry. (Rig 6:1-5) In … Read More

Bybelstudie, bundel 06, lesing 04: Gideon (Rig 6-8).
with No Comments

Lees Rigters 6-8. Laat die vrae hieronder jou help om die gedeelte te oordink en om jou gebed te rig. Hoe beklemtoon die skrifgedeelte die allesomvattende heerlikheid van God? Hoekom moes Gideon sy manne na 300 verminder (Rig 7:2)? Wat … Read More

Arendsvlerke
with No Comments

Raak jy moedeloos in jou taak? Dink jy God sien jou nie meer raak? (Jes 40:27) Voel dit of jy net verloor? Het jy dan nog nie gehoor: (Jes 40:28) Die Here is van ewig af daar. Hy skep in … Read More

Bybelstudie: Bundel 18, Lesing 01, Job 1-2
with No Comments

Job se rykdom en teenspoed Lees Job 1-2. Laat die vrae hieronder jou help om die gedeelte te oordink en om jou gebed te rig. Hoe beklemtoon die skrifgedeelte die allesomvattende heerlikheid van God? Wat was Job se uitkyk oor … Read More

Handdoekie
with 1 Comment

‘n Handdoekie vir jou, sodat jy sal onthou: Jy moet bly vertrou, want God is getrou. Sweet van lewenspad? Maak hom dan nat, sit hom op jou nek – spoedig sal jou treë rek. As die hartseer slaan, droog daarmee … Read More

Bybelstudie, lesing 3: Debora en Barak (Rig 4-5).
with No Comments

Lees Rigters 4-5. Laat die vrae hieronder jou help om die gedeelte te oordink en om jou gebed te rig. Hoe beklemtoon die skrifgedeelte die allesomvattende heerlikheid van God? Wie het die oorwinning bewerkstellig (Rig 4:14, 23, 5:21)? Waartoe lei … Read More

Debora en Barak
with No Comments

Na Ehud se dood het die Israeliete weer gedoen wat verkeerd is in die oë van die Heer. God het hulle oorgegee in Jabin se mag. Nege honderd strydwaens was Sisera se krag. Twintig jaar het hulle onderdrukkend gely, daarom … Read More

1 4 5 6 7 8 9