Bybelstudie, bundel 06, lesing 07: Simson, deel 1 (Rig 13-14).
with No Comments

Lees Rigters 13-14. Laat die vrae hieronder jou help om die gedeelte te oordink en om jou gebed te rig. Hoe beklemtoon die skrifgedeelte die allesomvattende heerlikheid van God? Wie het die volk in die Filistyne se mag oorgegee (Rig … Read More

Bybelstudie: Bundel 18, Lesing 03, Job 6-8
with No Comments

Lees Job 6-8. Laat die vrae hieronder jou help om die gedeelte te oordink en om jou gebed te rig. Hoe beklemtoon die skrifgedeelte die allesomvattende heerlikheid van God? Wat leer jy van die God se oordeel en straf in … Read More

Bybelstudie, bundel 06, lesing 06: Jefta (Rig 11-12).
with No Comments

Lees Rigters 11-12. Laat die vrae hieronder jou help om die gedeelte te oordink en om jou gebed te rig. Hoe beklemtoon die skrifgedeelte die allesomvattende heerlikheid van God? Hoe het gebed ‘n rol gespeel in die aanstelling van Jefta … Read More

Jefta
with No Comments

Die Ammoniete het by Gilead kamp opgeslaan Wie sal as leier teen hulle op kan staan? (Rig 10:17-18) Jefta was ‘n seun van Gilead. Hy was ‘n dapper soldaat. As prosituut was sy ma onguur, sy broers het hom weggestuur… … Read More

Berou
with No Comments

Tola het was leier vir drie en twintig jaar Jaïr se seuns het dertig dorpe vergaar. (Rig 10:1-5) Die volk het gedoen wat verkeerd is vir die Heer: Hulle het die Baäls en Astartes afgode vereer. Hulle was aan die … Read More

Die doringbos
with No Comments

Abimelek het in Sigem gaan heul om koningskap vir hom te steel. Hy het sy sewentig broers doodgeslaan sodat niemand in sy pad kon staan. (Rig 9:1-6) Net Jotam het ontvlug en het kom profeteer: Die olyf-, vye- en druiwestok … Read More

Bybelstudie, bundel 06, lesing 05: Abimelek (Rig 9-10).
with No Comments

Hoe beklemtoon die skrifgedeelte die allesomvattende heerlikheid van God? Is Jotam se beskrywing van Abimelek as doringbs negatief of positief (Rig 9:14-15)? Wat wys die doringbos vir Moses oor God (Eks 3:2,14)? Was God steeds in beheer ten spyte van … Read More

1 3 4 5 6 7 8 9