Kom deel in die Bybelskool vir 26 Woensdae op Zoom.
As jy meer wil weet, hier is ‘n bekenstellingsvideo: Bybelskool 2022 bekendstelling
Hier is die Zoom skakel vir Woensdae 19h00:
https://us02web.zoom.us/j/85423985369?pwd=dm56bXhrZlpsNE1QcFQ3U2trdS85dz09&from=addon
Jy kan die tydlyn prenties wat in die lesings gebruik word bestudeer of aflaai in PDF: Tydlyne
Video opnames en aanbiedings van sessies wat al gedoen is:
Tree A: Skepping
Tree B: Die sondeval
Tree C: Die verbond
Tree D: Geloof en gebeure ten goede
Tree E: Geloofsversterking
Tree F: Verbondsvoorwaardes
Tree G: Woestyntog: Woord, wedergeboorte en rus
Tree H: Inname: Beloftes vervul
Tree I: Rigters: God se hand in sonde siklusse
Tree J: Die eerste konings en die enigste Koning
Tree K: Verdeelde ryk tot val van Noordryk
Tree L: Die Suidelike ryk se val
Tree M
Tree N
Tree O
Tree P
Tree Q
Tree R
Tree S
Tree T
Tree U
Tree V
Tree W
Tree X
Tree Y
Tree Z