Preke van Johannes: 2 Petrus reeks

Reeks oor 2 Petrus
Preek 1: Inleidend
Preek 2: Wees feesgereed deur die kosbaarheid van jou geloof te onthou!
Preek 3: Wees feesgereed deur jou kennis van God te verdiep en te vermeerder.
Preek 4: Wees feesgereed. Onthou om te onthou. God het jou reeds ALLES GEGEE om TOEGEWYD aan HOM te LEWE.
Preek 5: Onthou God se kosbare en grootste beloftes teenoor die waardelose en klein beloftes van die wêreld.
Preek 6: Berei jouself in alle ywer voor deur by jou geloof die kosbaarste versierings aan jou lewenstrourok vas te werk.
Preek 7: Berei jouself in alle ywer voor deur by jou GELOOF die kosbaarste versiering DEUG aan jou lewenstrourok vas te werk.
Preek 8: Berei jouself in alle ywer voor deur KENNIS by jou DEUG as kosbaarste versiering aan jou lewenstrourok vas te werk.
Preek 9: Berei jouself in alle ywer voor deur SELFBEHEERSING by jou GELOOF, DEUG en KENNIS, as kosbaarste versiering aan jou lewenstrourok vas te werk.
Preek 10: Berei jouself in alle ywer voor deur VOLHARDING by jou GELOOF, DEUG KENNIS en SELFBEHEERSING as kosbaarste versiering aan jou lewenstrourok vas te werk.
Preek 11: Berei jouself in alle ywer voor deur GODVRESENDHEID by jou GELOOF, DEUG KENNIS, SELFBEHEERSING en VOLHARDING as kosbaarste versiering aan jou lewenstrourokvas te werk.
Preek 12: Berei jouself in alle ywer voor deur LIEFDE VIR MEDEGELOWIGES EN ANDER by jou GELOOF, DEUG KENNIS, SELFBEHEERSING, VOLHARDING en GODVRESENDHEID as kosbaarste versiering aan jou lewenstrourokvas te werk.
Preek 13:
Preek 14:
Preek 15:
Preek 16:
Preek 17:
Preek 18:
Preek 19:
Preek 20:

Leave a Reply

Discover more from Tot U eer

Subscribe now to keep reading and get access to the full archive.

Continue reading