Delegeer en prioritiseer

with No Comments

Jetro het gou opgemerkJetro het gou opgemerk
dat Moses hom dood werk.
Jy moet leer om te delegeer
en jou dinge te prioritiseer.

Kry vir jou ‘n struktuur
om kleiner sake te bestuur.
Jy kan hulle dan leer wat is God se wil
in plaas dat kleiner dinge jou dag vul!

Wat is dit wat jou keer
om God se sake te prioritiseer?
Dis die dinge wat jy moet delegeer
sodat jy kan fokus op jou Heer!

Leave a Reply