1. Hoe beklemtoon die skrifgedeelte die allesomvattende heerlikheid van God?
    1. Is Jotam se beskrywing van Abimelek as doringbs negatief of positief (Rig 9:14-15)? Wat wys die doringbos vir Moses oor God (Eks 3:2,14)?
    2. Was God steeds in beheer ten spyte van Abimelek se wrede dade (Rig 9:23-24, 9:56-57)?
  1. Was daar ‘n skakel na Christus, die gekruisigde en sy reddende werk? Of kan jy kruisverwysings met betrekking tot Christus, die gekruisigde, vind wat die inhoud van die die gedeelte sou verlig?
    1. Abimelek is as doringbos koning aangwys. Hoe word ‘n doringbos gebruik om Jesus te bespot (Mark 15:17-18)?
    2. Wie is die ware Koning (15:39)?
  2. Watter inspirasie het hierdie teksgedeelte wat sal lei tot Gees beheerde gehoorsaamheid van geloof en ‘n lewe van liefde en heiligheid, wat gewortel is in die kruis van Christus en sal lei en tot eer van God?
    1. Wat het Gideon gesê toe hulle hom wou koning maak (Rig 8:22-23)? Hoe het sy seun, Abimelek koning geword (Rig 9:1-5)?
    2. Waaraan herinner God die volk toe hulle tot Hom om hulp roep (Rig 9:10-14)
    3. Waartoe lei die Here die volk eers voor Hy hulle omstandighede verander (Rig 10:16)?

Leave a Reply